R 85.00
7 in stock
IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN
Sal jy daarvan dou om die wêreld te verander?
Hierdie tien dogters het!
- Gladys Aylward
- Mary Slessor
- Isobel Kuhn
- Elizabeth Fry
- Jackie Pullinger
- Amy Carmichael
- Joni Eareckson Tada
- Catherine Booth
- Corrie Ten Boom
- Evelyn Brand
Lees hierdie boek en vind uit hoe Corrie lewens gered het en Jesus liefgehad het; Mary babatjies gered het en sondes bestry het; Gladys 100 kinders beveilig het en die Here vertrou het; Joni oorlewe het en die Here gedank het; Amy nooit moed opgegee het nie; Isobel vir ander van Jesus geleer het; Evelyn die Here gehoorsaam het; Jackie liefde bewys het; Elizabeth die Here gevolg het en die reg aan haar kant gekry het en Catherine haar moue opgerol het om hawelose mense te help.
Additional information
| Weight | 0.135 kg |
|---|---|
| Item Code | 7394 |
| Publisher | WOORD-WAARHEID |
| Supplier | SHAMMAH BOOKS |
| Cover | Soft |
| Original Category | AFRIKAANS |

