Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 10.00

260 in stock

WILHARD BECKER

Oorwin met liefde!

Don Francisco sing in een van sy liedjies: “Love is an act of your will” (Liefde is ’n wilsbesluit).

Jesus het die hele Wet in een woord opgesom: LIEFDE.

Dit is die Christen se sterkste wapen in sy stryd teen die sonde.

Maar dan nie ’n stilsit-liefde nie. Christus se liefde gaan tot die aanval oor.

Additional information

Weight 0.195 kg
Item Code

6365

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS