Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 40.00

6 in stock

RBC MINISTRIES

ONS DAAGLIKSE BROOD 2015

Hierdie dagboekie moedig jou juis aan om daardie daaglikse dissipline aan die dag te lê. Met suiwer Bybelse lering en toepaslike illustrasies bied elkeen van die 365 dagstukkies ’n nuwe insig in die lewensveranderende Woord van God. Jy sal hoop en bemoediging en praktiese wysheid vind wat jou lewe sal verryk en jy sal groei in jou verhouding met Hom.

Additional information

Weight 0.196 kg
Item Code

6555

Publisher

DISCOVERY

Supplier

DISCOVERY HOUSE

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS