Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 10.00

396 in stock

A W PINK

‘n Gemaklike Vertaling Van The Sovereignity of God

Ds. Solly Ozrovech: Saam met al die geestelike treffers wat hulle reeds die lig laat sien het, publiseer WoordVerspreiding nog ’n treffer: God se Hand Agter Alles. Dis ’n tydige vertaling van A.W. Pink se The Sovereignty of God. Dis ’n aangrypende boek waarin jou vingers haastig sal wees om van die een bladsy na die ander te snel. ’n Boek wat in ons tyd gelees móét word!

Additional information

Weight 0.17 kg
Item Code

6696

Publisher

WOORDVERSPREIDING

Supplier

WOORDVERSPREIDING

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS