Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 55.00

Out of stock

PROF. JAE ADENDORFF

Daar is al baie boeke oor Genesis geskryf. In die lig daarvan kan ‘n mens tereg vra: Hoekpm nog ‘n boek? Ek will graag twee redes aanvoer. Die eerste is dat daar nie soveel in Afrikaans geskryf is nie en dit bied die die geleentheid om nuwe navorsing oor Genesis vanuit behoudende kringe aan ‘n Afrikaans gehoor bekend te stel. Tweedens benader hierdie publikasie die boek Geneisi vanuit ‘n hoek way nie altyd soveel aandag geniet nie, naamlik ‘n Bybels-teologiese hoek.

Additional information

Weight 0.175 kg
Item Code

6363

Publisher

GOODS

Supplier

AFRIKAANSE PROTESTANTE KERK

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS