R 10.00
26 in stock
JONATHAN EDWARDS
Uittreksels uit sommige kommentare:
- … werklik ‘n briljante bespreking
- … emosies hierin vervat is veel, veel dieper
- Bring ‘n belewing my by die Here uit of word die belewenis self, en dus nie Jesus nie, ‘n doel op sy eie?
- … watter emosisies vir God net mooi niks beteken nie
Emosies wat saak maak. Watter emosies in ons Godsdiens lei tot groei, en watter lei tot terugval? Watter emosies tydens bekering is waarlik eg?
Jonathan Edwards, Amerika se grootste prediker, het geworstel met die godsdienstige ervarings wat mense in die VSA se eerste groot herlewing gehad het. Hy het gesien dat baie ervarings vals en nie tot God se eer is nie. Daar is vandag baie godsdienstige groepe wat daarop aandring dat alle vreemde ervarings van God af is.
Edwards brei in hierdie briljante boek uit op al die toepaslike vrae tydens bekering en aanbidding. Dis ’n moet vir alle mense wat na ’n intieme verhouding met Christus verlang.
Additional information
| Weight | 0.184 kg |
|---|---|
| Item Code | 9780958464116 |
| Publisher | WOORDVERSPREIDING |
| Supplier | WOORDVERSPREIDING |
| Cover | Soft |
| Original Category | AFRIKAANS |

