R 75.00
1 in stock
Die Lewe in oorvloed joernaal is die perfekte geskenk vir ‘n afrikaanse vriendin wat daarvan hou om aantekeninge en lysies te maak. Die kragtige belofte wat Ps 16:11 vir ons inhou herinner ons dat alles wat mooi is van God afkomstig is. Hierdie 192 bladsye joenrnaal pronk met ‘n hardeband omslag wat as ondersteunings middel kan bied.
Size: 163 x 213 mm
Additional information
| Weight | 0.42 kg |
|---|---|
| Item Code | 4917 |
| Publisher | CHRISTIAN ART |
| Supplier | CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS |
| Cover | Hard |
| Original Category | MISCELLANEOUS |

