R 70.00
Out of stock
ELIZABETH GEORGE
Daar is soveel nuwe dinge in ’n mens se lewe: nuwe vriende, nuwe geleenthede en ook nuwe uitdagings. Hierdie veranderings kan opwindend wees, maar soms maak hulle ’n mens ook ’n bietjie bang.
In haar boek Wees ’n meisie na God se hart reis Elizabeth George in 10 hoofstukke deur die hele Bybelboek Jakobus om ampertiener-meisies te leer hoe om ’n meisie na God se hart te wees. Elke hoofstuk sluit af met vier afdelings wat hulle sal help om God se waarhede in hulle hart te bêre:

• Hoe gaan dit met jou hart?
• Wat kan jy doen?
• Praat met God
• Onthou-verse uit Jakobus
Hierdie Bybelstudie sal ampertiener-meisies op ’n opwindende geloofsavontuur neem om ’n meisie na God se hart te word wat elke dag hulle geloof uitleef!
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|---|
| Item Code | 3374 |
| Publisher | CHRISTIAN ART |
| Supplier | CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS |
| Cover | Soft |
| Original Category | CHILDREN'S BOOKS |