R 50.00
6 in stock
Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.
Kenmerke:
- Gewilde NLV-teks
- 8 punt lettergroott
- Dubbelkolom-uitleg
Additional information
| Weight | 0.43 kg |
|---|---|
| Item Code | 2674 |
| Publisher | CHRISTIAN ART |
| Supplier | CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS |
| Cover | Hard |
| Original Category | BIBLE AFRIKAANS |

