Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 30.00

7 in stock

SALLY ANN WRIGHT

Waar kom babas vandaan? is ’n liefdevolle, sensitiewe bespreking van die vreugdes van ’n nuwe lewe.
Hierdie pragtig geïllustreerde storie bied vir jong kinders God-gesentreerde antwoorde vir vrae oor hoe die lewe begin. Spesiale klem word ook gelê op die feit dat God elke persoon uniek gemaak het, dat Hy ons reeds ken en liefhef van voor ons geboorte af en dat ouers ook elke kind op ’n unieke manier liefhet.
Waar kom babas vandaan? is ideaal vir ouers wat ‘n tweede baba verwag of vir dié wie se kleinding begin vrae vra oor die lewe.

Additional information

Weight 0.12 kg
Item Code

0445

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS