R 120.00
5 in stock
NANCY TAYLOR & PHILIP RYKEN
Een van die beste maniere waarop ons in ons geloof kan groei, is om soveel moontlik vrae te vra. Wie is die Heilige Gees?fokus op die derde Persoon van die Drie-eenheid, naamlik die Heilige Gees: Wie Hy is? Wat sy rol is? Hoe Hy ’n mense kan lei om meer soos Jesus te leef?
Die 60 vrae oor die Heilige Gees word in 6 afdelings bespreek:
• Die Persoon van die Heilige Gees
• Die Heilige Gees en Jesus
• Wat die Heilige Gees in die wêreld doen
• Die Heilige Gees in die lewens van individue
• Hoe ons in ʼn verhouding met die Heilige Gees staan
• Die gawes van die Gees
Hierdie boek sal lesers help om tot ʼn dieper begrip van Jesus te liefde te kom en die Heilige Gees ’n werklikheid te maak in jou lewe.
Additional information
| Weight | 0.24 kg |
|---|---|
| Item Code | 0777 |
| Publisher | CHRISTIAN ART |
| Supplier | CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS |
| Cover | Hard |
| Original Category | AFRIKAANS |

