R 85.00
1 in stock
IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN
Sal jy daarvan hou om geskiedenis te maak?
Hierdie tien dogters het grootgeword en presies dit gedoen!
- Florence Nightingale
- Henrietta Mears
- Mary Jane Kinnaird
- Elisabeth Elliot
- Ida Scudder
- Betty Greene
- Jeanette Li
- Bessie Adams
- Emma Dryer
- Lottie Moon
Vind uit hoe Mary Jane gebid het en jong dames gehelp het; Emma het astronomie bestudeer en ‘n lektor in Bybelkunde geword; Florence het ‘n verpleegster geword en het ‘n nuttige lewe gely; Lottie het min gedink van sendelinge, en tog self een geword; Ida het van plan verander en toe vir Indië verander; Henrietta het groot gedroom en boeke geskryf; Bessie het ‘n sendeling geword in ‘n karavaan wat deur ‘n perd getrek is; Betty het in die Tweede Wȇreldoorlog vliegtuie gevlieg; Elisabeth se man is vermoor, maar sy het sy moordenaars vergewe en Jeanette het ‘n Christen geword en vir haar eie mense van die enigste ware God vertel.
Additional information
| Weight | 0.16 kg |
|---|---|
| Item Code | 7396 |
| Publisher | WOORD-WAARHEID |
| Supplier | SHAMMAH BOOKS |
| Cover | Soft |
| Original Category | AFRIKAANS |

