R 85.00
6 in stock
BRIAN H COSBY; TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN
Die lewe op die Amerikaanse voorposte in die vroeë 1700’s was baie moeilik: daar was die voortdurende bedreiging van siektes, aanvalle deur Indiane en die bitter koue winters. Die Engelse en die plaaslike Indiane het langs mekaar gewoon, en dit het dikwels tot skermutselings gelei.
Additional information
| Weight | 0.195 kg |
|---|---|
| Item Code | 7440 |
| Publisher | WOORD-WAARHEID |
| Supplier | SHAMMAH BOOKS |
| Cover | Soft |
| Original Category | AFRIKAANS |

